Wie wil nog DA stem
0 (0 Likes / 0 Dislikes)
In 2016 kom Helen Zille na Mmusi Maimane
Kom Boetie jy is nou die leier van die DA
Mmusi sê o gaats ek ken nie van leier wees nie
Zille sê: moenie worry nie Mmusi ek ook nie
En net daar begin die fun
lag....
Dit is waar
lag
lag
Dit is waar
Ek gaan die party seker vinnig opdons
lag
lag
Hy sê op 'n verhoog hy is moeg vir white priviledge
Hy sê dit met sovvel passie
Hy dink die wittes luister nie, maar hulle doen
Die snaakste is sy vrou is wit
Toe hy by die huis kom sê sy vrou jy slaap in die hondehok
Ja in die hondehok
Ek gedog ek gaan die party opdons nou dons ek my huwelik op
Hy dog hy kry swart stemme toe verloor hy duisende wit stemme
lag
lag
Dit is waar
maar dit is nie die einde nie - toe begin die fun eers
Hy sê ek ondersteun BEE, diskriminasie teen sy wit kiesers
Hulle stem vir hom, maar hy sê hulle mag nie werk kry nie - nee julle is te wit
lag
lag
Die meningsopnames kom en wys hy verloor duisende stemme
Hulle sê vir hom bly net stil, elke keer as jou mond oopgaan verloor jy stemme
asb hou op praat
Obs verloor wit stemme
Maar hy is mos die leier
Hy kan nie stil bly nie
Die leier
die leier van die party wat teen sy eie kiesers diskrimineer
Hy dog seker hulle is doof en blind ook
maar hulle hoor elke woord
lag
lag
lag
lag
Hy sê die boere moet aandele aan al hul werkers gee
lekker man, almal kan net vat
die boere vra wie gee die geld
Musi se julle moet
Maar julle moet asb vir my stem
Vir hom stem? JA vir die DA
lag
n party wat sê ek veg nie vir julle nie
lag
lag
lag
lag
eers het hul 23% steun
lag
Was hul steun 23%
Ja en toe 18%
en dit hou net aan val
Maar hy hou aan praat
Hy dink mense is dom
stilte
stilte
sou jy vir die DA stem
Ek stem vir DA want ek wil nie werk nie
lag
lag
lag
lag
n stem vir ons teen jou self