DA steun val
0 (0 Likes / 0 Dislikes)
In 2016 roep Zille Mmusi Maimane
Kom Boetie jy is nou die leier van die DA
Mmusi sê o gaats ek ken nie van leier wees nie
Zille sê moenie worry nie, James Selfe sal jou leer
Dit is maklik mense is soos skape
Jy het hul in jou sakkie
Dit is net hier waar die fun begin
Dit is waar
Dit is waar
Ek gaan die party seker binne 1 jaar op dons
Hy sê op die verhoog hy is moeg vir white Privilege
Wit boemelaars wat bedel is ook ryk
Hy dink die wittes luister nie maar hul doen
Die snaakste is sy vrou is wit.
Die snaakste is sy vrou is wit
Toe hy by huis kom is sy vrou kwaad
Sy sê vanaand slaap jy in hondehok
Hy dog hy dons die DA op nie sy huwelik
dit is waar
Hy dog hy kry swart stemme toe verloor hy duisende wit stemme
Maar dit is nie die einde nie - toe begin die fun eers
Hy sê ek ondersteun BEE, diskriminasie teen sy wit kiesers
Opnames kom en wys die DA verloor duisende stemme
Hulle sê vir hom bly net stil. Eke keer wat jy jou mond
oopmaak verloor die DA stemme
Asb hou net op praat en tweet
Luister net vir ons
Maar hy is mos die leier
Hy luister dus vir niemand nie.
Nie eers vir James Selfe nie
Dit is waar
Hy is die leier wat teen .....
Hy is die leier wat teen sy eie kiesers wil diskrimineer
Hy sê die boere moet aandele van hul
plase gratis aan hul werkers gee
gratis?
Ja gratis
Ek gaan teen jul diskrimineer.
Maar stem asb vir my
Het jy al ooit van so iets gehoor.
Hoeveel persent steun het hulle?
Hulle het op stadium 23% gehad
Toe val hul na 18%
Maar elke keer wat Maimane sy mond oopmaak
val dit net verder
Ai die arme DA
Arme Zille..
Dit gebeur net in Afrika
2019 hou ons begrafnis